"winde" poems
Alleen staan ek in die gang
Onsigbaar vir die om my
My woorde het geen krag
Soos ‘n warrelwind is dit gou verby.
Maar die bome ritsel nie eers nie,
Die wind verroer nie ‘n blaar.
Die warrelwind keer terug na my
Om saam met die ander op te gaar.
Hierdie woorde-winde binne my,
Worstel in my siel,
Dit deurdrenk enige gevoel van samesyn,
Soos ‘n slak onder ‘n trok se wiel..
Splat,
Squish
Eeeuw, gross!
Lê my lewe op die steen
Sies, Ga
Ag nee a man
Spoel dit weg saam met die reën.
Wie sal die woorde wil hê?
Wie sal die warrelwind kan verstaan?
My soektog is nog lank nie verby nie,
Maar vir nou berus ek myself op papier
en by die Maan.
Jan 20, 2014
Jan 20, 2014 at 1:20 PM UTC
Daar's 'n droogte in Namakwaland
Daar's 'n droogte by die see
Droogte skeil in Weste-winde
Wat oor ons mense vee
En as ons in ons diepstes
met ons gewete oorleg pleeg
merk ons ook die droogte
wat deur ons jeug beweeg
Geen meer: "jammer oom"; dis als net jy en jou
Weg -die dae van asseblief; dis "gee dit vir my nou"
Vergeet die ring, dis uit my ding, niks gewag totdat jy trou
dis oopmondkou , dis sharrap nou, 'n treurspel om te aanskou
en ek as buitestander, van die leuens en van die leed
ek kan rus met die wete, daar is 'n tent vir my gereed
Mar 23, 2014
Mar 23, 2014 at 11:36 AM UTC
Overdosed on salvation
I live in a nation of nothingness
No Bliss
I long for a kiss of finality, in actuality
Maybe just a shot of spirituality will do
Bounded - Hounded - Surrounded by insanity
I sounded the alarm
There is no water here - I live in fear
Of being in this cage - a fluid filled Haze
My mind wonders in a maze of indecision
No Vision
Pin-pointed pupils
Dialated
Blood shot eyes and someone dies in my mind
Everyone blind to my murderous rampage for sage
to spice up this homicidal soup
Vines of untrust winde behind my mind
I find
that I am all alone
etched and sketched by memories of emotional termoil
My soul toils
I Spoil
Feb 11, 2014
Feb 11, 2014 at 6:08 AM UTC
Heavenly Lord, thy Spinning Wheele Make mee,
make mine thy Holy Spirit glorify,
therewith thereon therein T̶h̶e̶n̶ then this thy thee,
the Webweave Loomeyarn thy for glory dy.
I am thyselfe All pinkt with Judgment fine,
that Then their Words is Ordinances Twine:
Affections make thy Holy to be Reele.
yee Actions fill shall My apparell may.
My Conversation make and reele thy Wheele.
Will mine the Holy thy of mine display.
Affections me with cloath My wayes and quills thy,
Then make me Then to make same Fulling Mills thy:
Memory Make of Flyers knit bee neate,
And Swift my Soulespun Spooleyarn winde before,
Varnisht in Colours Choice That flowers compleate,
my Distaff Make thine Understanding for.
And,Cloathd in Holy robes, my Conscience, Lord,
O Paradise and glory shine thy Worde...
Jul 9, 2023
Jul 9, 2023 at 6:47 PM UTC