Submit your work, meet writers and drop the ads. Become a member
Ek kyk na die wiskunde geletterdheid vraestel
wat uittartend voor my le en skreeulag.
Elke vraag is nog 'n klap in my gesig
nog 'n uur wat ek in 'n warm stort moet gaan sit
om myself weer moed in te praat.

Ek het lankal reeds al die stetoskope
van my kinderdrome ashoop to gestuur.
Die laaste bietjie hoop uit my onskuld gekerf
toe hulle se dat ek die masjiene moet afskakel
en vir my spieel gaan se, dat ek dit nie gemaak het nie.
"Gee eerder op" lui die pedagoog se kreet.

"Jy hou ons terug seun" , vertel jy my
"as jy nou nog nie verstaan nie, sa jy
ook nooit nie. Gee maar op."
Ek was eers die boogseun.
*** verder jy my terug getrek het,
*** vinniger het my pyl op die teiken
af gestraal...
Nou is ek die rekseun... ek hou jou terug
en as jy trek, breek ek.

Jou ekstraklasse was te duur gewees,
ek kon nie my wiskunde angelegdheid bekostig nie.
Ek moes maar terugsit en kyk ***
ander skole met onderskeiding by jou deur uitstap.
Ek kon ongelukkig nie bekostig om slim te wees nie.

Onthou jy toe jy op daardie koue wintersdag
verby my gejaag het en my verskree het
oor die missie en serpie wat my net
aan die lewe gehou het?
Ek is jammer dit was nie jou kleur nie,
maar probeer verstaan...
ek is nie 'n onderwyser nie.
Wanneer jy huistoe kon gaan
moes ek my studentlike pligte uitvoer
en tot laatmiddag by die skoolbly.

Ek is jammer dat my ma werk.
Dit is tog so ongeskik van haar.
So selfsugtig om kos op die tafel te probeer sit
en so my verhoed het om aan sport deel te neem.
Ek weet tog *** belangrik sport vir jou is.
Jammer ek kon nie 'n meningvolle bydra
tot jou donnerse sportregime maak nie.
Jammer ek was 'n nuttelose suurstofdief
, soos wat jy my genoem het.

Eks jammer ek kon nie my punte
bekostig nie. My handgeskrewe take
en spoeg-en-plak plakate was 'n
vernedering tot die vlekvrye mamma-pappa-take.
Linte was in die mode.
Linte en ander oulike beursie plukkers.
Jammer dat ons beursies
leeg was, maak nie saak *** ons
daaraan prober pluk het nie.

Jammer dat ek nie man genoeg was
om myself te beskerm teen nege honderd seuns nie.
Dit is skandelik. *** kon ek so swak wees
dat ek nie eers nege jaar se "ou grappies"
kon aflag nie. Jammer dat ek dit nie snaaks vind
as daar op jou geurineer en gespoeg word nie.
*** kon ek nie lag vir die hilariteit van
asblik skroot , soos kougom en gemifde brood
in my tas en pennesakkie nie.
Ek wens ek was nie so swak nie, dan kon
ek ook dalk myself teen die 14 seuns beskerm het.
Jammer dat hulle my so maklik kon oorweldig.
Jammer dat hulle my kon teister
en rondgooi soos 'n vloerlap.

Ek vra nederig om verskoning,
dat ek daaroor kom kla het.
Meneer is reg, ek is 'n sussie.
Net 'n moffie soos ek sou
kom kla het. Jammer om meneer
se tyd so te mors, dit was verspot van my
om te **** meneer sou iets daaran doen.

Nou is ek ietwat geskend. Menere
en manne het al gesweeptong en asyn
op my kaal rug.

Nou sit ek Sentraal in die kakstorm
en jy wonder hoekom ek nie meer
onder die top 20 is nie.

Nou sit ek hier onder tussen die wiskunde "Jee"
vraestelle en huil.
My enigste vertroosting is dat ek nie
heel onder is nie, en dat jy die hell is
waaruit ek nog sal opruis.

Ek breek vry van agter die tralies.

Geagte skool
Gerespekteerde meneer
Vok jou
en moenie laat jou mislukkings jou
op die gat skop as jy by die deur uitloop nie.
Want hierdie "mislukking" ... skop kak hard.
Donall Dempsey  Sep 2015
:OP!
Donall Dempsey Sep 2015
After the sudden
sun shower

the leaves gossip
amongst themselves

"...pl....pL. . .PL!"
stutters a rather big leaf

"...op...oP. . .OP!"
another finishes its sentence.

"...pl....pL. . .PL!"
stammers a little leaf

"...op...oP. . .OP!"
proclaims its companion.

I listen to the plip & plop
of it all

as it slithers from one
vowel to the other

waiting for it to "st...
:OP!"
Andrew L Manson Jul 2018
Ik druk mijn lippen op jouw naam,
sierlijk op een enveloppe geschreven,
fragmenten van herinneringen,
in een brief die ik je nooit heb gegeven.

Weet je nog *** wij de eerste keer liepen,
door die oude hoofdstad van ons land?
Door de straten zwervend, lachend,
jouw koude in mijn warme hand.

En weet je nog de kleurigste herfst,
wandelend door het bos bij de duinen,
met jouw dochter die vol bewondering
naar paddenstoelen liep te struinen?

En weet je nog die hoogste schommel,
die bijna reikte tot de maan
waarop ik jou steeds hoger duwde,
omdat ik nog niet weg wilde gaan?

En weet je nog *** wij samen,
slenterend door winkels van ingebonden papier,
intiem pratend, de wereld negerend,
jij mijn hand pakte en zei “hier”?;
“Voel *** wij uit alle macht
hetzelfde dansen op het ritme van dit leven”
en *** ik toen ter plekke bedacht
dat ik jou mijn wereld wilde geven.

En weet je nog, toen het tij
zich tegen ons begon te keren
en wij nog dachten dat wij samen
de storm wel zouden kunnen trotseren,
*** ons roerloze schip
tezamen met mijn wereld is vergaan,
toen de golven van emoties
het tegen de rotsen hebben doen slaan?

En heb je het nog gehoord dat ik zoekend,
tussen het wrakhout in de koude oceaan,
jouw naam heb geroepen tot ik,
schor en half in verdriet verdronken,
maar aan land ben gegaan?

En heb je het geweten dat ik dolend,
over bospaden en de straten van die oude stad,
gezocht heb naar sporen van jou,
niet wetende of je aan mij dacht of dat je mij vergat?

Maar wat je niet hebt kunnen weten
en waarschijnlijk ook niet meer ziet
is dat ik nooit heb kunnen vullen,
de leegte die je achter liet.

Ik druk mijn lippen op jouw naam,
sierlijk op een enveloppe geschreven,
fragmenten van herinneringen,
in een brief die ik je nooit heb gegeven
lucy winters  Jul 2015
my tattoo
lucy winters Jul 2015
ek het iemand nodig om namens my te bid, te pleit
my gebede val soos ouds op dowe ore ongehoor
ek voel oud en alleen uit gesmyt
ek het nou op gehou pm te glo ek kan toor
ek het ver geval en seer gekry
ek het op gegee op my
my kop en my lyf probeer mekaar so ver moontlik vermy
weereens het ek myself verloor
ek is te moeg om op te staan om weer te begin soek
ek is bang vir die kry, die kruis verhoor
ek voel teen gekant en vervloek
ek is niks nie anyways
Ek het 'n iemand tattoo op my skouer wat vir my bid,  want ek kan nie altyd en vader weet ek het dit altyd nodig
Jou eierbeloftes word
In mooi woordjies
En trane spoortjies
Toegedraai
En ingelyf
In die raadsale
Van my helderheid
En my bekwaamdheid
Oor gesonde redenasie
Uit legio self disintigrasie

Ek bêre dit knus
In my eie kluis
Te midde my huis
Ń yspaleis

As ek dit bewaar
Teen die donker gevaar
Wat dreig uit elke
Oordeelsdag
Wat op al die ponde
en onse wag
Elke "ek het vasgeval in verkeer"
Elke "jou wanvertroue maak my seer"
Elke kode woord
Agter die slot op jou skerm
bly jou sondeval verstoord!!
Jou eierbelofte is ń kuikenmoord!!

Dan hardloop ek terug
En kyk na die dop
Wat my toe snou
As ek dit net stywer toevou
, minweted salmonella
En bylepes
Skuil in die amnion
En wurg die blou driehoek
Op ń voortrekkervlag
Eet ek daarvan sal die dood op my wag

Jou eierbeloftes
Jou akkideskak eer
Jou asyn rein liefde
Sal ek bly trotseer

Vergewe my tranedal
Want blykbaar is
Ek net verlief
Op my eie terugval
Julian  Jul 2016
Hip Service
Julian Jul 2016
Hip Service
By Julian Malek

The zeal of cobblestone tolerance arrayed in fashionable hues masquerading as crimson secrecy, elevates the tide of man but some boats leak in their foundations. Therefore a cork to every exuberance and a triumphant torch for every sorrow lives onward in collective time. Larks that abound because prescience and PUGET sound, that brown has become the new orange which in turn prowls as a concealed swarthy black. To antagonize the willful and frenetic pace, a prodrome of lasting but memorialized disgrace. Should I move to a state by first or last name, or is the final appellation worthy of much more lasting fame. I scurry down the aisles, bemused by shimmering tiles and the beguiled audiences who see much in my limitation but doubt little about my debited elation. Ringmaster Barnum, how much horticulture is needed for assured superstardom, how many cloisters must we evacuate from the incendiary plumes of a metaphorical Harlem..  But know that no virtual reality can supplant the reality that does truly exist, or at least our time is too infernal and purblind to resist. Carrey the tops of mountains in the humor of wellsprings and fountains, we engage a menagerie of egos lilting of an etiolated pragmatic concern. Evicted from paradise, littered with say-cheese demise ensnaring three blind mice eaten alive by snake-eyed vice. To feel good without incorporated tyranny, we must see blue and red as alternatives to the same destiny. A world that reckons with the futilitarianism of pacified malcontent and astroturf monikers that lead the impressionable into a slaughter shed. Established or not, any enchantment under the sea must include fishes once a pastiche of me, but to them I avoid their courtesy flush and never even faintly blush as my egalitarian statements are lavish thrush.

Five TO Won baby one in 99, everyone here aboard the titanic stays alive, you got your boat baby and I got mine, gonna make it with babies numbered in surreal primes. Halt the slots game the nines, a stitch in time is going to turn out to be Mine. Flanger goals, girded piles, liminal like an aborted Harry Styles, we climb mountains we issue tithes, and the turmoil is etched into 45-notched bludgeons and two-tucked knives. Excuse you, where have you been all day, have you been sauntering in a gentle rain or a genteel pain, have you wallowed beyond the mires of doubt and ranked above David Blaine. I hope you tell me of your magic tricks, rather than your other flicks endeared I stand to fight an ineradicable itch. But if not, you placid pond dented by so many rocks and so many ripples give your heart over to me, before I clinch the special Olympics *******, we ran, we span the homespun garments of your left and right hand, but death is a specter that ghoulishly carouses along the carousel terminal disease we call life. I beseech your deepest affection and want to console you for your deepest struggle, to be there every time wed with time rather than a throttled scuttle. Moons make you guarded but maroons leave me desiccated, don’t ever let that wilted flower die, always water it with a rich but gentle ties and widened deck for all to at once marvel and pry.  Monsters of Mars Attacks once flanked my bed, as though the **** brain scared every gooseflesh and restrained every frisson of mystery. I lampoon myself for those cold Dark Knights and the protection ended by the plight of the poor mattering nothing to the deliberately internecine rich. I struck gold in a valley somewhere, an oxymoron of paradox that now you have the privilege to dock, to stay aboard to be a vessel of peace less widely deplored. Even if we don’t sprout wings, we garner the exactitude of measured things and our glass elevator though easily shattered by the glower of enslavement is actually our vista to heaven or listening to brethren tingles for rich mans trinkets and other things. For humanity deserves a legend and a princess, a regimented desuetude and a flanged lust but in our mistakes wildly flouted in momentary moments we become purified by the temptations of an alabaster palace.

***** the left-field wisdom of a pragmatic paragon ellipsis in prison, slip between the cracks and let my suburban muse become your urban ruse. To enchant a caged world beyond a reality delicately and deliberately unfurled. Squirming toads on highways enchanted but dead, are graves for the blue becoming purple in every dignified red. Gainsay assaults me with platitude, a repeated hitter quit on the first bunted ball into foul-line territory. Those gripes are swiped right in all circumstance no matter the plight. The pronged hearing of a trident sensitive to ambient collection, and suddenly we are all in the mad house even though the house of profaned pain is much worse. Glimpses of gambits that gambol for nickels in transit as occult grenades and known dice waddle through without artifice or device, and the laughter and slaughter that trains collegiate minds, differs no more than the tropes of a glamorous violence articled in sordid rhymes. This surfing movie means so much more than Surf Wax America pristine in limited but sacrilege nirvana. Teen spirits smell muskier than 90s pop dreams, the grasp and grunge of gouged eyes becomes a mummified staid, a scarecrow to those who disobey. Childhood flashes with blinding light, and new sight illuminates darkening blight, A blight eradicated only by two magazines and including one that houses the bullets that ***** themselves between death and comatose dreams both within astral sight. Littoral harbor on a seaside town, a shanty with a brackish gown that glides the gourmand to the cosmopolitan eatery on the outskirts of lost & found. But forever lost in embonpoint and forever gained in chavish that exonerates the gaunt, the etiolated prince in heart becomes irrefutable marrow in minded souls.

If I am a spy you are an ESPY, and if I cry than you are a baby,but since neither are the case my wiseacres will cultivate lava lamp dreams for a new generation and suddenly Boston bets on Harvard, but who knows of this piped blather squirming for relevance rather than voguish but temporary chatter. My regatta knows how to swim, my life now knows how to cringe and yet still win and in stilted plays of bungled sincerity the God of peace reminds us of our transcendent personalities. That we in sincerity top the barnacles of invention a novelty but a rarity. But the guillotine quill of emboldened unscripted parvenus ruthless in their eager dues, outdate and outlive the sued swayed blues that indemnify Clinton and make the atomic dog an amazing Winston hill a church often in sheltered disuse. Imps and urchins sting the sentiment, cloy the alimony of repentant betterment, but neither touches the gilded skies of pleonasm striving for raspy disguise as to dissuade further diatribe investigation. Lurking in those scared days of youth, the gore of unalloyed horror scourged me with a limp, that compassion itself could ever become a gimp. Now years later athletics better and scoring goals making the mildew sweat and the years wetter, not a global warming that can be alarmed by global mourning. Take peace at heart if distanced spears of separation make Idiocracy as a pastiche look exceedingly smart. And spar only with the true antagonists bridging malevolence with expedience. Killjoys sure, will joy even more sure, but still boys fluttered heart stopping dead at a stop-watched alarm the worst tragedy of our sordid sort. Give an African Child a real home rather than a spatial roam, a palatial desiccation of momentary Jonas Brothers snapping back at captives with sexualized foam.

Narrative blinds shuttered in an Island among mountains hardly ever wiser to sanitize the sanitarium among the wasps of stung power. Police crumple their uniforms as they prowl down the avenues, looking for misfits and widened platitudes. Somehow that the vigilance of those corrupted by their very career choice, look even worse when megalomania of private is the limelight of public, to their defense few turrets I can muster but castles in the sky will be the apartheid judge. Those that cling to virtue to eradicate Porsche-driven faked or real deaths at the most breakneck speed, that Fast & Furious operation if disclosed completely would turn the Shire of the ring into the hatred curtailed by a song in Sing-Sing. Immunity must not Yoda implore, that livery Liverpool marooned on islands can also to deplore the R.E.D. and still whet the sharpened stead and the fly-by-night Manchester United alights like militant peer pressure for wranglers in tights. But beating the Beatles at a game of Walruses and egg-shelled eyeful towers likely impedes rinkside hockey from anything over bellicose ballyhoo…it exists as a transient fixated glower. But who knows about soccer speculation when love is the transcendent temptation, when nest-egg hens rather than neglecting rig Bens of clockwork and clocked words designed arise better for their token ken. Do I must repeat the subtext of submarines, yellowed as though ugly unused as though unseen, as though the quixotic earthquakes of tintinnabulations Avatar dreams. Wafted souls console the disheartened thoughts of a dashed dream that Berlin hates more than a Furor’s unbridled and useless scream.
Demotic clips slinging from the bedridden silence of a token moon and its token friends, swimming in a shore of ambiguity whether history mellows or whether its furor melts away momentary doubts. I want to avoid the sting rays exorcised by due providence and become the amalgamated talents gentry and of course the upstart swagger of Jack Dawson. But with the psy-op going on, the people manipulated on all sides of a gray picket fence will the relationship bloom without muttered dissent or pretended smiles. Will we take upon the shuffled shuttle and dig with shovels deep-rooted Christmas trees and toast our lives to Dos Equis. We may never go out of style, but the treacle of illuminated imagery when divorced from sentiment bristle shows a swagger that prioritizes rather than amalgamates all love. I love being brash and brazen and honest because when she finally ditches the grandstand of delayed frenemies fandoms of other tinsel decorations without any substance beyond meretricious thrill. You want a roller coaster on some days, but most often you want the nutcracker to elope to secret hiding places. Swim with adventure not just in love, not just in affection with the starlight now matter how luminous, sixpence all the richer is no centuries any poorer and we could be that gilded couple of star and screen and if we ever have to scream, let our screams unite us in passion, rather than a milquetoast deference to pedestaled beauty. but of course the end times don’t laugh at your crumpled wizened relapse. Not out of convenience wed by a discriminating genetic harvest moon but a deeper engagement that flatters when stylish and bristles when romantic but never defiled, never riled of specious pretense. Promise me that you will always remember me in my flaws and my faults, in my scause factory destructions and the penults of PEN-ULTIMATE wisdom that comes before the grace of God in the annihilation of passion for eroded omission. If your goal is to be remembered, check that out…but the most admirable goal is as the propinquities of souls dusted in the wind returning to a spring equinox of passion and if you find in yourselves reservations do not depart from sacred land, and never jilt me because of a boisterous and menacing friend. You are everything to me right now, and I Hope this persists despite the vicissitudes of star-favored afflictions mixed with utter benediction without the pontification of stilted Benedictines  or rather the hyped ludic effrontery of termagants being made of younger and younger women. Leave it at this ,32 leaves the royal secret in royal hands and the Knights Templar and us we altogether hold hands, if only a prelude for a masquerade ball. But the stilted embarrassment of crestfallen time, let that be relegated and emphatically lets embrace what is like to not ever need a real white horse to get back into your favor, because we never go out of style we can brandish the best elements and reject the sentiments of the too newfangled and the too stodgy. We in our crenellated pleonasm can eager ride the lightning to another tomorrow and another yesterday and if even not that, we virtually make an indelible impression of embroidered love not too distant in ivory towers and not to vulgary( catering to popular sentiments) to become a trash glam movement. We soar, others deplore but let their purblind doubts render them blind to our burgeoning love.

Forget the brisk trees dangled in the wind on winding paths through haunted forest or remember them because of ghoulish fortress but with our apotropaic lamp we can avert most evil and call the rest fun and gains and shun but fames never profaned, never inalterable a destiny to magical to be some whimpered catcall. Or we could linger beneath lambent street lights disguised as though wilted garb, attrition of circumstance waiting patiently for the matinee and the vintner to escort us beyond the garb of pretense in a city so abundant with it that it deserves castigation. But I digress, a beachside cliff overlooking tepid waters tumultuous in their power but august in their noises, the cadence of love will sing a half-moon bay on full-moon nights and we will frisk each other like grasping at straws of permanent tracks trammeled of the elite and a sidetracked basque bet. Trim those antlers and instead grow metaphorical wings, to us we all sing but few can match your elegance and everyone would be crazy not to see your ennobled age and together thrilling songs to emulate thriller in sales we will collaboratively sing.
Haughty sneers from lifeless lycanthropy straggling furtively along the pastiched sidewalks of grime, livid because they can’t share the lingering limelight, with as many guarded perks of privacy clambering like a hive of snarky sharks. Lets ditch the big town dreams in terms of posh and stature if only for a caressed moment beneath the unadulterated stars and if you find spars **** to the extent they are amiable than I say guess what my name is Lars! Or wait a second, paused in the big city spotlight our stenciled hearts will guide whatever progeny is yours or mine or ours together we will sing the most comforting lullaby, and caves no longer must we abide. Yearn and earn every inch, as I gripe with my delicate saddened pinch but I think the innuendo speaks . Ripen with our trips to Napa, long afternoon sunsets swim in our hearts as we taste the vanguard’s toast on elegant wine.I console with entreaty to disavow the omen of that San Franciscan church October 2008, the doom implied by Einstein, the raillery of a world grinding down the endless decadence of a railed future inalterable in destiny or partialy amenable to widespread coquetry.

Forget those rumbles in your past that made you feel partial to insecurity and learning the ropes you transcended all and live in all eternity. Thimble and brook, tolerant of all those tokes I took your rebellious side flattens the yeast of Exodus raspy in its begrudged clapping. But the Pharaoh of the modern world sheltered me under his prickly thorns, shielded me from the sickly things that life adorns. We have the numbers on our side, the weight of destiny on our shoulders, dedicate yourself to yourself and I will preen the most vibrant wisdom and love will leap like Apollo across all borders not for camel-****** hoarders. We are culminated destiny in the wings of the best daydream
Life, Love and No Mathematics to God and Gain
Nienke  Aug 2015
Niks
Nienke Aug 2015
rusteloosheid
en vastgeroest verdriet
niemand ziet
het lam tussen de wolven
maar ver komt het niet
waar komt het vandaan
en waar is het geboren
of zit dat tussen haar oren
als er weer eens niemand is
het aftuigen van zelf
nog hopen op meer
lichamelijk zeer
een druppel wanhoop
gemengd met wantrouwen
en al gauw, de wanemmer verzoop
in eigen tranen
dan stromen het doet
en blijft stromen voor goed
rusteloosheid
diep in de nacht
wanneer er niemand op je wacht
behalve de ster achter de wolken
geen woorden maar daden
ja dat zal het zijn
maar het tegenbewijs valt klein
woorden onhoorbaar
een jongen die lacht
het vertrouwen ontkracht
een laatste afscheidsgroet
valt niet helemaal goed
als de duisternis nabij
zoals mijn geboorte
alleen en vrij
later zeer zelfstandig
maar nog geen procent als de rest
verpest
verpest
waarom ben ik zo anders
wat is er mis met mij, zo vrij
iedereen een ander perspectief
en ik begrijp het maar niet
ook al noemen ze mij lief
de wereld redden
met iedereen erin
heeft opeens weinig zin
als het verboden blijkt te zijn
slechts een eenzijdig spel
ach, het lam weet het nu wel
tevergeefs
rennend in de ochtendzon
verscholen in een wolkenbed
de eerste straal licht
uit het zicht
uit het zicht van de wolven
waar anders heen
springend over steentjes
met sterke beentjes
alleen in de grote wei
waarin de stilte zo groot
haar hart stilletjes vergroot
zo ook de klap van pijn
de enorme val
zo jong al
de verhouding van zwaarte
en het verdragen
aan de andere kant het extreem behagen
dat is toch geen rechte lijn
maar slechts twee woorden mochten er zijn
in steen gekerfd, beroerd gepolijst
blijdschap en depressie
maar niets er tussen in
want dat had toch geen zin
voor iemand met sensitieve uitersten
bestaat geen middenin
toch levende in een wereld van het midden
zoek balans, het middelpunt
en *** men het haar ook gunt
ze was nu eenmaal als lam geboren
en niet als schaap..  (noch rund)

blind als een mol
gravend in de grond
het was haar eigen graf
waar ze uiteindelijk op stond
omringd door de vertrouwde pijn
vroeg zich af wel van haar te zijn
met borstkas gespleten door twee
het lam kreeg heimwee
stond half dood op
wachtend op één
met hart nog langzaam trekkend
lekkend
de geur van aarde in vacht
wie had deze terugkomst ooit verwacht
en het worden van schaap
in wolfskleren
wilde zich immers niet bezeren
want moe het al was
met steen gevulde buik
de val nu slechts een kras
en wist niet eens meer wat de val was
de doorn(en) uit verleden
gestoken in vers vlees
al genoeg geleden
dus besloot nu gewoon ook wolvin
je bent een wolf, meisje
je bent een wolfmeisje
met het schaap
bloedend
nog ergens binnenin
Cry Sebastian Jan 2010
Trek my siel uit met swart onlogiese krapmerke op my pick n pay strokie.

Breek my fingers af op n hout skryf blad
en hou die honde naby vir die bene wat spat.

Vermergel dan my vellies
en gooi dit op n graf
en se dis vir al die girlys
-dis van papers wat smag.

Edel en opreg is die regter se kaf.
Heilig is die helde van die bars van die nag.
Ons onthou die spoke van Oranje stad,
Ons kleef aan hulle woorde soos n tros vol kak.
Ons hou van die serries en die doef van Jak,
En moenie met my stry nie ek sal jou in pak.

Melodie jou wysie met ewige tone,
mengel mooi jou woordtjies met jou oulike drome.
Hou die fort van veiligheid en nasionalisme,
Wees n patriot en vermoor Anglisisme.

Beskerm jou mother language teen n kombuis taal.
Daar is niks in hierdie wereld wat die taal mag vaal.

— The End —