reëndruppel, reëndruppel
val van die hemels
reëndruppel, teerdruppel
my hart vir vergifnis bedel
reëndruppel, veerdruppel
op my hart val sag
reëndruppel, meerdruppel
'n storm in jou mag
reëndruppel, keerdruppel
wag, hy kom nou
reëndruppel, leerdruppel
'n brood gebak, steeds rou
This poem is in my native language, Afrikaans, unique to South Africa, and just translating it won't do you any good.