ek het ware liefde i for true love my hele lewe my whole life gesoek searched totdat ek ontdek until i discovered dat die liefde that the love moet binne in begin must begin inside
as jou pad onseker is if your path is uncertain en jy weet nie wat jy and you dont know what you wil eintlik he nie really want to have dan wandel jy tussen then you wander between die bosse met the forests with dorings wat jou thorns that steek *****
as jy stil sit if you sit still en reflekteer and reflect sal streke van lig streaks of light en ontdekking and discovery uitskyn shine out
die bosse sal tans the forests will still daar wees be there maar jy but you kan die can pad manage bestuur the path as jy jou hart agtervolg if you follow your heart