Met die hemel in haar oe
En n leeu in haar hart
Stap sy haar pad
Met die voels in haar stem
En n veer in haar hand
Raak sy jou aan
In die middel van die dag sit sy met n glimlag
Diep in die nag steel sy jou hart
Afrikaans
N ou gedig geskryf toe ek jonk was