Vrees, vir die geordende paar letters wat jou naam uitspel.
Vrees, want jy bedreig my geluk soos 'n dors parasiet.
Vrees, vir die monster wat jy in staat is om te wees.
Angs, jy maak my bang, jou kaarte is onvoorspelbaar en jy speel satireis sonder reels, grense of stippellyne vervaag tussen wat joune is en wat bly eintlik myne.
Angs, jy vat en gee dinge wat moes bly, jy kom en gaan en verwoes ons bly agter, 'n stukkie gronderosie hou op, want ek is nou moeg.
Angs, want jou griewelike vure brand helder warm, ek is bedek met die paraffien wat jy oor my uitgestort het.
Leuens, jy wat gevul id met ongesonde nyd raak jy nooit moeg, om so vieslik te verwoes?
'n Onverdiende tug beloon my met somber wanhoop Ons almal nodig nou 'n bietjie rus, die leemte wat jy vul sal ons nie maklik mis.