Submit your work, meet writers and drop the ads. Become a member
C Dec 2020
my engel sonder vlerke,

jy het onverwags jou verskyning gemaak
my hart geneem
sonder om eens aan my te raak

met my hart op my mou
al was ek soveel keer gewaarsku
tog voel ek só veilig by jou

my engel sonder vlerke,

ek wil weet wat laat jou lag,
*** om jou gemoed op te beur
as jy nie kans sien vir die dag

ek wil weet *** jy koffie drink,
jou hartslae per minuut
en waaraan jy elke sekonde van die dag ****

my engel sonder vlerke

met jou groenbruin oë
en mooiwees glimlag
laat jy my weer in sprokies glo

vir jou doen ek alles,
sonder om ‘n oog te knip,
net oor ek oor jou mal is

alles net vir
my engel sonder vlerke.
The Noose Dec 2018
Hey staan stil vir een sekonde. Mamma kyk na my wonde
Dis nie wonde nie my kind
Jy mag dalk net so **** maar
Baie meer het al baie meer verloor
As ek haar meer kon mis.
Het ek gedisintegreer.

Hey, stand still for a second
Mom looks at my wounds
It's doesn't hurt my child
You may just think so
Many more have lost much more
If I could miss her more


Did I disintegrate.

— The End —