Submit your work, meet writers and drop the ads. Become a member
Adriaan Harms Oct 2014
In my droom wereld...

Daar, in die verte, is n bed vir as ek moeg raak.
n Berg wat ek gebruik as n kuns muur.
En n oop veld vol rose.

Bo my, die blou lug met reen druppels wat val, maar wat nie nat maak nie.
My gedagtes wat rond sweef.
musiek wat gehoor word maar nie gesien word nie.
En dan, jy.

n Bed vir my en jou.
Jou naam op die berg met klippe, gevorm soos harte, gepak.
n Oop veld rose wat jou emosie kleur wys.

Reen druppels wat val, wys my jou trane.
My gedagtes wat vir jou wys *** spesiaal jy is vir my.
Musiek om als te laat kalmeer.
En jy, vir my om lief te he, sonder om te stres oor wat jy sal **** of se as jy weet jy is die een wat ek wil he.
Adriaan Harms Oct 2014
Ek is in so n goeie mood.
Ek wil dans
Ek wil sing
Ek wil hop en spring.

Musiek is die rede
Want.. Weg is my verlede.

— The End —