Daar, in die verte, is n bed vir as ek moeg raak. n Berg wat ek gebruik as n kuns muur. En n oop veld vol rose.
Bo my, die blou lug met reen druppels wat val, maar wat nie nat maak nie. My gedagtes wat rond sweef. musiek wat gehoor word maar nie gesien word nie. En dan, jy.
n Bed vir my en jou. Jou naam op die berg met klippe, gevorm soos harte, gepak. n Oop veld rose wat jou emosie kleur wys.
Reen druppels wat val, wys my jou trane. My gedagtes wat vir jou wys *** spesiaal jy is vir my. Musiek om als te laat kalmeer. En jy, vir my om lief te he, sonder om te stres oor wat jy sal **** of se as jy weet jy is die een wat ek wil he.