My rowe lê al spore Op my palms wat klou Aan die yster wat my brand Ń vlam In die droewe kou Ingehok, binne my eie land
Tralie hart staan ongeweer Teen vloedwater emosie Wat verbeeldingloos probeer Om te rebuleer teen die seer In my terugslag verval My moed. Ek sal dit Bymekaarskraap vir ń Volgende keer.
En my vingers trek nog Lyne en koppel my Sondag-oggend sins En versprei my laaste Bietjie dignity in Die zoo se trash bins Terwyl ek nietig gan confess -"Oh Father I have sinned" Kom Jesus more weer om My in my verlore toestand te Kom vind.... Koop maar ń seisoenkaartjie Vir versoening en vatsoene. More sin ek weer. Eks mos die duiwel se kind