Man hard half blind in twee verdeel Soekend minwetend diep in sy donker Vrou luikend sag half vergete verseël Verlangend moker sy dorre die koker Laat hulle liefs benader versoenend seel Vloek roep sy soekend in almal veels te lank na waardige blaker Hulle móét heimlik verblywend uiteindelik mekaar ontmoet Gesplete verlede sal so saam versoen die pynlike splinter Skeurende skyding sal saamvoeg mens verhewe skyn in sy geheel Minsaam niet verewig sal getroudes liefs mekaar innerlik begin betower Vrede verligte verpligting sal egte skeiding en miskraam gevoelig streel Mens half harts lied sal soos lente volkome vol met saamsmelt tower So word ons eenstemmig bymekaar gevoeg harmonieus om te sing in Liefde se Heilse Groot Koor