Nogsteeds sit ek hier Onder die puin van gister My hart en gedagte n opoffering vir jou Om vir jou gelukkig te wees Ek het geweet Dit gaan my sou vermoor Maar vir jou moes ek dit doen Nou net 'n skaduwee Van Wie ek was My familie verloor oor wie ek is *** kan ek aan gaan Maar ek moet Vir die mensdom Vir die herinnering aan u Ek sal opoffer wat oor is Want dit is geen manier om te leef nie As 'n holle dop hou ek jou tot aan die einde
Ek was so lief vir jou, so ek moes myself opoffer vir jou geluk, 'n Geluk wat ek vir jou nie kon gee nie