Rooi rosige wange En n eerlike mond n Hart van goud My Ouma Ek sal nooit ooit my Ouma met Rooi wange En die mooiste glimlag vergeet nie En jou lag Jou stewige lag Jou Hart Wat so vol liefde was My Ouma Ek sal nooit vergeet dat dit was jy Wat vir my afrikaans geleer het Ek het dit altyd met jou gepraat My Ouma Jou geselskap was altyd eerlik En jy het altyd my hart verstaan My Ouma Wat so lief vir Facebook was My Ouma Van muis stories En my Ouma saam met Wie Ek gebak het My Ouma Van rose My Ouma Van liefde My Ouma Van lang goodbyes En altyd ons ding Waar ons het gese Ons is so lief vir mekaar My Ouma Ek sal altyd dankbaar wees Vir ons tyd saam My lieflike Ouma Ek sal jou met Rooi wange En blou grimering onthou My regte egte Ouma Ek sal jou lag altyd **** En jou laaste glimlag sien En lippe Wat gese: "Ek is so lief vir jou, my skat. Altyd." Ouma Ek sal jou nooit ooit vergeet nie Ouma Ouma My mooiste ouma Van rose En Rooi wange.
Totsiens my Ouma
This is an Afrikaans poem dedicated to my grandmother (Ouma). She passed away last night and she was very close to me. Hoping some of you can understand the words...