ons staan
voor die sagte
donker
sluier
van die dood
die lewende skaduwee
skielik so groot
een vir een
gaan ons deur
na die onsienbare
deur die poort
die dunste membraan
die diepste doop
Jun 10, 2021
Jun 10, 2021 at 1:31 PM UTC
ons staan
voor die sagte
donker
sluier
van die dood
die lewende skaduwee
skielik so groot
een vir een
gaan ons deur
na die onsienbare
deur die poort
die dunste membraan
die diepste doop
#afrikaans
