die snykant
van die liefde
is so dun
dit glip
ongesiend tussenin
die fynste lem
kerf die diepste
wond
los ‘n dooie letsel
word seer gesond
Mar 20, 2019
Mar 20, 2019 at 1:36 PM UTC
die snykant
van die liefde
is so dun
dit glip
ongesiend tussenin
die fynste lem
kerf die diepste
wond
los ‘n dooie letsel
word seer gesond
