jy is vasbeslote
verbete
ek kan sien
dis moeilik
elke afgemete tree
weg van jou verlede
die boustof van jou hede
deurdrenk met die wete
dat hierdie jou regte pad is
vorentoe
Mar 16, 2019
Mar 16, 2019 at 12:27 AM UTC
jy is vasbeslote
verbete
ek kan sien
dis moeilik
elke afgemete tree
weg van jou verlede
die boustof van jou hede
deurdrenk met die wete
dat hierdie jou regte pad is
vorentoe
