losgetorring
vasgespeld
daar is ’n onding
los in die veld
‘n ontmaakte gedierte
wat wag ek kyk
tot jou verweer
jou in die donker ontwyk
Dec 13, 2018
Dec 13, 2018 at 7:08 AM UTC
losgetorring
vasgespeld
daar is ’n onding
los in die veld
‘n ontmaakte gedierte
wat wag ek kyk
tot jou verweer
jou in die donker ontwyk
