water hardloop
teen die berg
se rug
af
alles is
grys en blou
die klippe onder my voete
die koepel wat oor ons vou
daar is geen begin en geen einde nie
Nov 27, 2018
Nov 27, 2018 at 10:32 AM UTC
water hardloop
teen die berg
se rug
af
alles is
grys en blou
die klippe onder my voete
die koepel wat oor ons vou
daar is geen begin en geen einde nie
