Dorslip en droogkeel huig ek in die donker van terg gees middernag vir die soet nektar name waarna hierdie barslip hunker. Skimletters vorm elke klinker net so ryk soos 'n paar gisters terug. Pype weerhou om die klank deur te laat, wat finaal n skerwestorting bring.
Is ek aan n groter soeke om woorde te smee- wat getuig van verlange en ander leed ,of aan jou invloed die pryseer te gee.
**** jy in heimwee ook dan aan my, dit is al wat ek wil weet of het jy ten einde my liefde by n ander gaan kry?