Ek het die siek gewoonte om oog op te slaan en die nagprag te aanskou met digters-oog wat 'n ster van elke mens wil maak en elkeen wil bekoor, maar selfs al span ek al my mag in is daar een ster hoog verhewe...
Daar sit die ster op 'n tuinstoel troon , oe betowerer deur die vuur andag gestrek deur die ganse heelal - orals behalwe hier,
waar ek soos 'n straatbrak honger kyk, aan die voete van 'n ster *** almal bietjie aandag eis *** almal van jou kry maar ek soos 'n een aand wonder uitteer aan jou droewe stilswy
My slapelose nagte maak my van die drome vry want in realiteit, al kyk ek vir die sterre, kyk hulle soms verby.