Ons gaan weer oor die Alfabet , numeries , strategies Ń sikliese seerkry storie. Dieselfde -tagoniste herhaal En haal mekaar aan , produkte Van verandering , ja altyd Anders. Maar so vervlaks Eenders soos kop teen- Kop in een mus.
Herhaal die verhaal my beursie Is lig en die lig is te skerp en Die lug is te droog
, maar ek kla nie Ek vra nie vra nie. My hart weet hy begeer Net. Nie vir A nie Nie vir F nie Nie vir my nie.