Ek het jou verloor tussen die lyne van my eksamen blok... Jy was die orde in my Lewe, die yin Van My yan....
My tipografie is A F Want dit was jy wat My met Grense ingehok het En my weerhou het Van die eindelose hartseer Wat in vryevers Verskuil lĂŞ...
Maar ek het my eksamenblok En jy het jou lektor wat Veg Vir die aandag wat by hom moet wees , maar gemors word O P Mense & Dinge wat jou verlei...
Ons laatnag gesprekke Ons saamlag- Saam sing- Saam huil- Saamwees- -sessies probeer vir lewe en dood klou... Maar In die tiktak van Die horlosie verdwyn Die laaste bietjie van jou...
Jou ure is nie Meer dieselfde as Myne nie...
En die beelde van jou Is nou slegs 'n goeie herrennering En 'n hartseer what if...