Sprei jou vlerke My struikel-kind , want die berge se rante Steek skerp teen die wind
Vlug vir jou onskuld Vlug na die son Vlieg weg van Gamora ontsnap van *****
Vlieg ver oor die wolke My struikel-kind Daars ń storm wat broei , maar hou jouself blind
Want sere en blase Word gou-gou weer heel Maar geen pleister plak toe Die letsel van *** Honger hande neig Om jou kinderlikke onskuld van jou af weg te steel...
Sprei oop jou vlerke My struikel-kind Want die berge se kranse Hang laag in die wind Kruip weg vir die hande Wat jou wil verslind En keer terug na jou kinderdae Om jouself weer te vind...