Hello PoetryVoting

Vote

Voting-Boards

Home

HomeFollowingInboxNotifications

Read

ReadLiftedFeedsHeartedHistoryMy poemsNew poem

Explore

ExploreOrbitsWordsTagsClassics
Log in
0
Stars
0
Embers
0
Alerts
0
Inbox

Vote

Voting-Boards

Home

HomeFollowingInboxNotifications

Read

ReadLiftedFeedsHeartedHistoryMy poemsNew poem

Explore

ExploreOrbitsWordsTagsClassics
Log in
0
Stars
0
Embers
0
Alerts
0
Inbox

Vroegoggend smart

En soms in die vroee oggend ure hoor ek steeds jou stem... wanneer ek sukkel om te slaap,                                                                                                  maar my lyf deuretrek is van moegheid                                          , voel ek nog jou sagte aanraking. Dan spook jy by my soos die neurie van 'n lang vergete wiegelied in die agterkop,                                                                      of die weergalming van ons gegillende stemme deur die lang gange van die lewe... dis dan wanneer die hartseer my tref. Dit vul die    l e e m t e s     wat gelaat is deur die    s p a s i e s     waar jou vingers altyd so                 perfek                              In myne gepas het, in die dooie gevoel, oor al die plekke waar net jou aanraking                            soms genoeg was om elektrisiteit op te wek                                     wat my nog vir weke speelvol geprikkel het. Dan vorm dit saam in die [kamers] van my hart,      waar jou n.a.a.m,                                     jou < liefde 3                                                          en jou ~legende* vir altyd sal bly ... en stroom deur die vensters van my siel... sodat ek weer 'n gesonde uitkyk op die lewe kan he. Soos 'n magtige rivier      loop dit by al die voue af,        maar altyd met grasie... en ek huil
Request permission to use this poem
Written by
pieter-andries-christiaan
South African
Published
Oct 8, 2013
Lines·Words
42·191
Permission

Request to use this poem

Tell pieter-andries-christiaan how you would like to use it. We review requests before forwarding them.

AboutBlogFAQPrivacyTermsContact
© 2009-2026 Hello Poetry/v27.0 by @eliotyork
Explore
Hello PoetryVoting
Write