Die stroom van verlange The stream of longing Vloei na die see Flows to the sea In die verste diepte To the furthest depth Van sy blou heimwee. Of its blue nostalgia
Die sande wag The sands lie awaiting Vir die verre wind The distant wind - Die rotse aanskou The rocks gaze on Die spelende see. The playing sea
In een oomblik In one moment Spring die vis omhoog The fish leaps on high Deur die son beskilder Painted by the sun Dan ewig dood. Then dead eternally.
(following Jeannine Davidoff's example!)(in Die Oes)