Vandag het jy verjaar Nog ń druppel van die bas tot die blaar Ek het jou gaan soek in die branders Ek het vergeet vir ń oomblik ons lewens is nou anders
Net vandag het ek gevoel Hulle sê die eerstes is altyd ń warboel Tog was alles weer okay Die oomblik toe ek van die branders af ry
Mag die lewensjaar vir jou voorspoed bring Mag jou menswese in oorvloed sing Van hier tot daar Ek hoop jy het lekker verjaar