Hello PoetryVoting

Vote

Voting-Boards

Home

HomeFollowingInboxNotifications

Read

ReadLiftedFeedsListsHeartedHistoryMy WritingNew poem

Explore

ExploreOrbitsWordsTagsClassics
Log in
0
Stars
0
Embers
0
Alerts
0
Inbox

Vote

Voting-Boards

Home

HomeFollowingInboxNotifications

Read

ReadLiftedFeedsListsHeartedHistoryMy WritingNew poem

Explore

ExploreOrbitsWordsTagsClassics
Log in
0
Stars
0
Embers
0
Alerts
0
Inbox

Verlede Verwoesting

by @bryan-muller

Die verwoesting van die velede loop uit in die hede. Hier waar als tot rus kom met die lug wat soos 'n skarlakenrooi duin al hoe stywer smeul, met die spanning klop in harmonie met die donker kol in my hart wat die toekoms verniel. Die bloedsaar le rooi op die horison soos 'n verlore asempie van 'n kind en die gefluister van die wind begin praat in die dieptes. Die verwoesting le in die rooi lug soos 'n sluier...
Request permission to use this poem
Written by
bryan-muller
For You?
Written by
bryan-muller
Published
Jun 23, 2016
Time
1m
Tags
#afrikaans#verlede#verwoesting#skarlaken#depressief
Permission

Request to use this poem

Tell bryan-muller how you would like to use it. We review requests before forwarding them.

AboutBlogSupportFAQPrivacyTermsContact
© 2009-2026 Hello Poetry/v27.0 [production] by @eliotyork
Explore
Hello PoetryVoting
Write