Hello PoetryVoting

Vote

Voting-Boards

Home

HomeFollowingInboxNotifications

Read

ReadLiftedFeedsHeartedHistoryMy poemsNew poem

Explore

ExploreOrbitsWordsTagsClassics
Log in
0
Stars
0
Embers
0
Alerts
0
Inbox

Vote

Voting-Boards

Home

HomeFollowingInboxNotifications

Read

ReadLiftedFeedsHeartedHistoryMy poemsNew poem

Explore

ExploreOrbitsWordsTagsClassics
Log in
0
Stars
0
Embers
0
Alerts
0
Inbox

Die vel religie

Daar was g'n tyd vir bybelversies nie , want die brood van lewe was te duur En wie wil nou regtig wag om ring As die manne vir jou hoogliedere sing. Aan die begin was daar niks nie Maar hyt gepraat met sy hande En toe was daar lig en oh die gode Dit was goed! Dit was goed! Maar hy was aleen in n wereld met als En almal was sonder naam , toe hy sy laaste een gee en ek Deur bloed en been vir hom geskep is. Dit was goed, dit was goed En ek huil snot en trane van seer Maar die appel proe soet Of jy hom in die hemel of die hel hap... Jy is die fontein van lewe, Ek drink van jou en raak dors Vir meer as net een aand van sterrevolg. Mag ek dronk raak op jou wyn? Of is jy my een reeds voor!? En ek kan.nie kerk toe hol nie En die Bybel vloek my skel Want jou lyf voel soos die Hemel Maar Hy se jy is die Hel. Mag ek langs jou bed op kniee neersak En jou hand in myne neem?? Kom ons raak besope... Genoeg om liefdesliede vir mekaar te kreun. More bid ons om vergifnis En vergeet wat sonde is Tot die vlees te veel begeer En die lewenslig so bietjie blus. Dit is hoe die liefde werk, Dis my lewe dié Die struikelblok wat my versmoor Van n vel religie.
Request permission to use this poem
Written by
pieter-andries-christiaan
South African
Published
Feb 15, 2015
Lines·Words
47·247
Permission

Request to use this poem

Tell pieter-andries-christiaan how you would like to use it. We review requests before forwarding them.

AboutBlogFAQPrivacyTermsContact
© 2009-2026 Hello Poetry/v27.0 by @eliotyork
Explore
Hello PoetryVoting
Write