Hello PoetryVoting

Vote

Voting-Boards

Home

HomeFollowingInboxNotifications

Read

ReadLiftedFeedsHeartedHistoryMy poemsNew poem

Explore

ExploreOrbitsWordsTagsClassics
Log in
0
Stars
0
Embers
0
Alerts
0
Inbox

Vote

Voting-Boards

Home

HomeFollowingInboxNotifications

Read

ReadLiftedFeedsHeartedHistoryMy poemsNew poem

Explore

ExploreOrbitsWordsTagsClassics
Log in
0
Stars
0
Embers
0
Alerts
0
Inbox

Liewer vir die droom geraak

Knuppeldik gaan slaap die stad na 'n feesmaal van smaak en kleur vloei die reuke deur die strate in 'n Brown se beweging van geur. Alle trommels , trommeldik maar maak 'n lee geraas en in die donker , agterstrate begin die ander nou te aas Kom die honger hande uit die sakke en krap met rook-geel vingernael soek die skummel in die swartsak vir 'n laaste dissipelsmaal. Maar jy is skille , jy is doppe jy is alles wat laat gril nie genoeg vir koningstafels maar vir my net genoeg om die knaagdiere te stil. Onerfare soos ek is , vat my hongerbrein ook mis watter mens kan so dan lewe? watter mens kan so dan eet? van die lykswa en die straatveers het hierdie boemelaar vergeet. Ek is mens en nie 'n vark nie, (al moet 'n mens ook eet). En stil vergaan die boemelaar wat kieskeur ook wou wees, nog 'n straatkind se ou lykie nog 'n honger kinder gees... ek wat was het mos gesien hoe kos op tafels lyk, en het sodanig hart verloor op kosse kleur en ruik. Met 'n bord vol knubbels le die lykie voor hom , onaangeraak. Al was kos ook wat kos was daar het hy te lief vir die droom geraak. Eerder kwyn en dood verslaan as om die droom te ruineer. Eerder dood van honger, as om hierdie kos , as sulks te eer.
Request permission to use this poem
Written by
pieter-andries-christiaan
South African
Published
Jan 14, 2015
Lines·Words
44·236
Permission

Request to use this poem

Tell pieter-andries-christiaan how you would like to use it. We review requests before forwarding them.

AboutBlogFAQPrivacyTermsContact
© 2009-2026 Hello Poetry/v27.0 by @eliotyork
Explore
Hello PoetryVoting
Write