Hello Poetry
Submit your work and get some sparkles! Create free account
In die stilte van die nag word ek wakker en luister vir Sy stem. Here! Antwoord my asseblief, ek wil U so graag ken! Maar al wat ek **** is die kriek in die gang. En trane van teleurstelling; koud op my ****
0
May 30, 2021
May 30, 2021 at 4:26 AM UTC
Ek wil U ken

Written by
May 30, 2021
May 30, 2021 at 4:26 AM UTC
Request permission to use this poem