Hello Poetry
Submit your work and get some sparkles! Create free account
Liefie, wat gaan aan met Isak? vandat julle terug is lyk hy so bek af. Wat het gebeur daar op die berg; het jy hom nou weer genadeloos geterg? Die kind lyk asof sy lip op die grond hang en as jy hom n hoek kom, lyk hy skoon bang. Ek **** ons moet die sielkundige bel laat hy bietjie uitvind wat die kind knel. Nee! se Abraham skielik baie benoud: as Sarah moet uitvind, ril hy koud. Later om n hoek gryp hy Isak aan sy nek Wys vir hom die mes en se: JY hou jou bek!
0
Apr 29, 2021
Apr 29, 2021 at 4:04 AM UTC
Die Offer

Written by
Apr 29, 2021
Apr 29, 2021 at 4:04 AM UTC
Request permission to use this poem