dans jy
jou duiwels uit?
bid jy
hulle reg?
sing jy
hulle aan die slaap?
sus jy
hulle gille weg?
of
voer jy hulle gif
tot jy hulle as wapens kan rig?
Feb 7, 2019
Feb 7, 2019 at 12:48 PM UTC
dans jy
jou duiwels uit?
bid jy
hulle reg?
sing jy
hulle aan die slaap?
sus jy
hulle gille weg?
of
voer jy hulle gif
tot jy hulle as wapens kan rig?
