Hello Poetry
Submit your work and get some sparkles! Create free account
"sagtheid" poems
Bo op 'n berg Met my bobbejaan gedagtes wat terg Die eggo van my mania skree terug Wat soek jy hier? Ek drink uit die rivier Ek sink my oë in die rooi son Ek **** alweer Die donker wolke Die reën wat kom Ek laat my gedagtes so dans Plek tot plek Gras van Kees En mens en vlees Sny deur my Woede en naaktheid Die lag van 'n sekere malheid En die sagtheid van jou moeder ken En dan meer bring ek twee Van my na die tafel in 'n oop gesprek Met my leemtes en my onbeheerbare Soeke na wat ek herken binne my donker gate Ek dwaal verlate In riviere van die samelewing Die masjien wat liggies trap op ligte wat skyn en verdwyn In die strate van spoed en bloed Die woorde uit die bek van die dier Die ongetemde kwaad van primate Wat stoei met homself en sy produk en sy bestaan en sy wêreld en sy alles Tot hy verval en wegkwyn Verdwyn agter 'n swart gordyn bedoel vir die son en sterre Waarheid en verlossing Waar vind ek die antwoord vir alles?
0
Sep 18, 2019
Sep 18, 2019 at 5:40 PM UTC
Bobbejaan Gedagtes
en ná die storm se kalm en ná die wind en reën is die sagtheid van die aarde oorverdowend my blinde oë en krom ou hart lê soos sade en vrôt in die land tot onder sterlig een aand dié muwwe vlies bars en 'n fyn wit worteltjie voel-voel die wêreld in kruip *** and after the storm's calm and after the wind and rain the softness of the earth is deafening my blind eyes and crooked old heart lay like seeds and rot in the land 'til under the starlight one night this mouldy membrane burst and a fine white root tentatively creeps into the world
0
Nov 13, 2022
Nov 13, 2022 at 4:17 AM UTC
Tiller's dream