"rigting" poems
So word ons wakker in ons tent en dit reen...aggenee!! Maar dis koel en ons voel gelukkig.
Ek is vuil, so amper dat ek wil huil, maar huil van lekker soos n krekker want dis vakansie tyd!!
My hare is so waar deur mekaar, maar wat maak dit saak want niks gaan my keer om vir n gogga te wys *** deur mekaar ek rerig kan weesie...
Tanne geborsel en room half gesmeer, laat die dag begin want dis ons en ons ford bakkie die keer...alweer...
Kies n rigting en so voeter ons daarin...
Saans kom ons by die kamp moeg geploeg die bosse in om nou rustig te raak met n koeldrank in ons hand.
Dan word n vuurtjie gemaak deur die braafste ou ini land om n vleisie te braai vir die fraaiste meisie, hand aan hand.
Mens voel gou dankbaar vir klein dingetjies soos n stort... n warme een, die oop velde of selfs die digte bosse, die veld blommetjies so geel of die gras so lank en groen, die voels so mooi volle kleurrig en die jakkals so skaam maar nuuskirig.
En wanneer dit donker word le daar baie voor soos die uile se geluide, die sonbesies wat hulle vlerkies saam klap of dalk n hihena wat na oorskied kom krap.
So geniet ons die bos vol avontuur gepos net vir ons en ons se dankie aan ons Skepper vir n skepping net vir ons. 2016/03/14
Dec 20, 2016
Dec 20, 2016 at 1:32 AM UTC
daar is niemand there is no one
wat jou die pad kan bewys that can show you the way
*** om jou volle how your full
potentiaal potential
te behaal can be obtained
jy moet leer you must learn
jy moet experimenteer you must experiment
om die ontdekkings te maak to make the discoveries
en as jy onseker is and if you are unsure
om watter direksie te vat about which direction to take
moet jy net probeer you must just persist
todat until
jy jou rigting kry you find your direction
Mar 13, 2012
Mar 13, 2012 at 5:40 PM UTC