"ophys" poems
Suutjies
Daagliks die vrees om die tak te los
Kyk op
Arm man se baadjie moedig aan
Vlerke al stompelend
Maar skitter soos die maan ophys
Soos die lewe
Wie is jou son
en laat jy die donker skitter?
Aug 26, 2017
Aug 26, 2017 at 6:22 AM UTC