Submit your work, meet writers and drop the ads. Become a member
Nov 2014
Soos water wat spoel, soos reën
So is jy myne, ek joune - so is ons een
Soos winde wat huil in die nag
Trane wat val, op die aarde so sag
Gebêre in grond - liefde, geheime en woorde
Diep en oneindig, speel dit in n melodie vol akkoorde
In tyd word dit oud, verouder in klip
En so staan dit vas en word  dit nooit korrup

**Johan Nel © 2012
Johan Nel © 2012 - An Afrikaans poem about eternal love
Johan Nel
Written by
Johan Nel  32/M/South Africa
(32/M/South Africa)   
7.5k
   Christine Ueri
Please log in to view and add comments on poems