Submit your work, meet writers and drop the ads. Become a member
Jan 8
Vlammetjies in jou oë vir my.
Dit brand met liefde wat ek nog nie verstaan nie.

Ons somer verduister in stukkies - stadig oor die klippe sê jy.
Die lug skyn helder, die blou word blouer, vandag die blouste son omdat jy my omring met 'n hitte wat net ek kan voel.

Ek leer jou tipe liefde is gemaak van vlammetjies.
Die hitte, die kleur van die vlam waarna ek hardloop - opsoek
na 'n lewenstyd saam geen ander.

Eshan de Lange
Attempting my first poem in my home language.
Eshana
Written by
Eshana  25/F/South Africa
(25/F/South Africa)   
  279
     Veritia Venandi, Carlo C Gomez, BLT and Khoi
Please log in to view and add comments on poems