ervaring het my beindruk experience has impressed me en die fyn lyne and the fine lines is op my vel on my skin ingedruk pressed
as ek die lyne streel if i caress the lines om hulle te laat to make them verdwyn disappear word ek bekalm i become calmed
ontspanning loer in relaxation peers in soos 'n kleintjie like a young child wie 'peek n boo' who plays speel 'peek n boo'
drome spoel dreams spill soos die trek van like the pull of die getye the tides 'n hele oseaan a whole ocean van lewe of life in die verlede in the past en 'n hele oseaan and a whole ocean wat voor my le lies before me
niemand kan voorspel no one can predict wat sal gebeur nie what will happen
die lyne in my lewe word getrek the lines in my life are drawn deur die kunstenaar by the artist deur die digter by the poet deur die tuinier by the gardener