Maar ten spyte van al die seer
wat ek regtig verdien het —
daar was ook pyne
wat ek stil gedra het
wat nie my las was nie.
Oct 10, 2020
Oct 10, 2020 at 11:15 AM UTC
Maar ten spyte van al die seer
wat ek regtig verdien het —
daar was ook pyne
wat ek stil gedra het
wat nie my las was nie.
